Kind glo vasgeketting: Hofsaak teen vrou weer uitgestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Galinda Nelson by die hof in Worcester met ’n vorige verskyning. Foto: Jaco Marais
Galinda Nelson by die hof in Worcester met ’n vorige verskyning. Foto: Jaco Marais

Die verhoor van die vrou wat na bewering ’n kind in haar sorg aan ’n bed vasgeketting en ander geslaan het, is vir die soveelste keer uitgestel – dié keer om verskeie verklarings van getuies te laat tik.

Galinda Nelson (55) staan op twee aanklagte van kindermishandeling tereg. Sy het Maandag in die streekhof in Worcester verskyn, waar die verhoor tot einde Maart uitgestel is.

Nelson is op 29 Januarie 2019 op ’n plaas buite Worcester in hegtenis geneem nadat sy na bewering ’n kind aan ’n bed vasgemaak en ’n ander met ’n karwats geslaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos