Klawer-moord: Smit 93ste op waglys vir psigiatriese hospitaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniel Smit word aangekla van die moord op Jerobejin van Wyk.
Daniel Smit word aangekla van die moord op Jerobejin van Wyk.

Die vermeende Klawer-moordenaar, Daniel Smit (56), is 93ste op die waglys van mense wat na die Valkenberg- psigiatriese hospitaal vir waarneming verwys is.

Die hof het Dinsdag gehoor die staat kan nie sê wanneer hy daar opgeneem gaan word nie. “Dit kan maande neem,” het die staatsaanklaer Dinsdag aan die hof gesê. Smit het Dinsdag nog ’n verskyning in die landdroshof in Klawer in verband met die moord op Jerobejin van Wyk (13) op 2 Februarie gemaak.

Die dorp en die straat voor die landdroshof en polisiekantoor was egter tjoepstil met slegs enkele inwoners wat self in die hof moes verskyn wat voor die gebou rondgestaan het, wagtend op hul name om geroep te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos