‘Krugersdorp-vonnis dui rigting aan vir kultus-sake’ – NVG

akkreditasie
Zak Valentine, Cecilia Steyn en Marcel Steyn Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg.   Foto: Deaan Vivier
Zak Valentine, Cecilia Steyn en Marcel Steyn Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg. Foto: Deaan Vivier

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het Dinsdag gesê hy is tevrede met die swaar vonnisse wat die hof in die Krugersdorp-moordsaak aan die reeksmoordenaars opgelê het.

Regter Ellem Jacob Francis het Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg Cecilia Steyn (38) tot 13 keer lewenslank plus 155 jaar gevonnis. Haar medebeskuldigdes, Zak Valentine (34) het agt lewenslange vonnisse plus 93 jaar ontvang en Marcel Steyn (21) sewe lewenslange vonnisse plus 144 jaar.

Adv. Gerrit Roberts SC, staatsaanklaer, het aangevoer 11 mense is vermoor en benadruk dat die misdrywe so ernstig was dat die staat lewenslange vonnisse vir al drie aanbeveel, ondanks hul persoonlike omstandighede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos