Die borgaansoek van die drie polisielede wat met skietdood van die 16-jarige Nathaniel (Lockies) Julies verbind word, is Donderdag uitgestel.
Nathaniel, wat downsindroom gehad het, is op 26 Augustus naby sy ouerhuis in Eldoradopark doodgeskiet. Hy is Saterdag begrawe.