Oudpres. Jacob Zuma het Maandag weer in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verskyn.
Hy staan saam met die Franse wapenvervaardiger Thales op 16 aanklagte van korrupsie, bedrog, geldwassery en rampokkery tereg. Zuma ontken skuld op die aanklagte.
Koen het Maandag aangedui dat hy hom aan die wapenskandaal-korrupsiesaak onttrek. Kyk hier na 'n oorsig van die hofverrigtinge.