Leier van stropers sit 14 j.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Yunhua Lin, Chinese hoof van ’n sindikaat wat wildlewe gestroop en hul liggaamsdele gesmokkel het, saam met ’n Malawiese polisiebeampte by die hooggeregshof in Lilongwe kort voordat hy tot 14 jaar tronkstraf ge­vonnis is. Foto: ENVIRONMENTAL INVESTIGATING AGENCY (EIA)
Yunhua Lin, Chinese hoof van ’n sindikaat wat wildlewe gestroop en hul liggaamsdele gesmokkel het, saam met ’n Malawiese polisiebeampte by die hooggeregshof in Lilongwe kort voordat hy tot 14 jaar tronkstraf ge­vonnis is. Foto: ENVIRONMENTAL INVESTIGATING AGENCY (EIA)

Die Chinese hoof van ’n sindikaat wat die afgelope tien jaar onder meer renosters, olifante, seekoeie en ietermagôs in lande in Suider-Afrika gestroop en hul liggaamsdele gesmokkel het, is Woensdag in Lilongwe, Malawi, vir 14 jaar tronk toe gestuur.

Yunhua Lin, hoof van die Lin-Zhang-sindikaat, is Woensdag deur die hooggeregshof in Lilongwe aan georganiseerde misdaad skuldig bevind en sal sy tronkstraf in dié land uitdien, het die Environmental Investi­gating Agency (EIA) in ’n verklaring gesê.

Paul Newman, woordvoerder van die EIA, het Donderdag gesê 13 van die 14 lede van die sindikaat is nou agter tralies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 44/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 19/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,780.44
-0.2%
Silwer
24.18
-0.7%
Palladium
1,999.78
-3.4%
Platinum
1,049.32
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos