Leon Brits met kaal hande verwurg, hoor hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jacques van Vuuren (38) is Woensdag onder kruisverhoor geneem. Foto: Anena Burger
Jacques van Vuuren (38) is Woensdag onder kruisverhoor geneem. Foto: Anena Burger

Dit was nie die hond se ketting om Leon Brits (41) se nek wat sy dood veroorsaak het nie. Iemand het die hotelier en deeltydse boer van Pofadder met kaal hande verwurg.

So het dr. Lemaine Fouché, hoof van die kliniese eenheid vir forensiese patologie van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement, Woensdagoggend in die hooggeregshof in Upington getuig. Sy het oor die nadoodse ondersoek na Brits se beserings getuig.

Fouché is eers geroep om te getuig voordat Jacques van Vuuren (38), wat in Maart tot 20 jaar tronkstraf vir sy aandeel aan die huurmoord gevonnis is, deur die verdediging onder kruisverhoor geneem is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos