Lesufi hof toe gesleep oor ras-aantyging

akkreditasie
Anéll Engelbrecht Foto: Thapelo Ma-phakela
Anéll Engelbrecht Foto: Thapelo Ma-phakela

Die regsverteenwoordiger van ’n eienaar van ’n kleuterskool in Centurion wil die Gautengse LUR vir onderwys, Pan­yaza Lesufi, voor die hof daag omdat hy weier om haar om verskoning te vra dat hy haar ’n rassis genoem het.

Adv. Reneé Caprari, regsverteenwoordiger van Anéll Engelbrecht, eienaar van die Koeitjies en Kalfies-kleuterskool, sê sy het genoeg gehad van Lesufi wat nie verantwoordelikheid vir sy dade wil aanvaar nie en gaan hom nou hof toe sleep.

Engelbrecht het haar in 2016 midde-in ’n rasseherrie bevind nadat ’n ouer ’n foto op sosiale media gedeel het waarin dit lyk asof ’n swart kleuter gedwing word om alleen aan ’n tafel te sit terwyl die wit kinders almal saam by ’n ander tafel sit. Dit het later geblyk die ses wit kinders het eerste by die tafel met ses sitplekke gaan sit. Die swart kind en ’n wit kind het later die klas ingekom en albei by ’n tafel langsaan gaan sit. Die swart meisie het begin huil toe die juffrou ’n foto van die partytjie neem. Sy is eenkant geneem om getroos te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.2%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,851.19
+0.4%
Silwer
23.92
-0.3%
Palladium
2,208.50
+2.8%
Platinum
1,036.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos