Lewe in ’n rolstoel moeilik, maar hy bly dapper glimlag

akkreditasie
Andrew Merryweather, sy ma, Joy, en Oslo in gesprek met Rapport. Foto: Marzahn Botha
Andrew Merryweather, sy ma, Joy, en Oslo in gesprek met Rapport. Foto: Marzahn Botha

“My rolstoel is my gevangenis. As ek soggens wakker word en ek sien die rolstoel . . . dis moeilik.”

Só beskryf die 39-jarige Andrew Merryweather sy lewe sedert hy 12 jaar gelede van sy bors af ondertoe verlam is tydens ’n konfrontasie met ’n groep jong mans by ’n vulstasie in Claremont, Kaapstad.

’n 18-jarige seun, Oliver Scholtz, het vir Merryweather, wat toe 24 was, teen ’n geparkeerde voertuig vasgeduik. Sy nek is gebreek en hy was oombliklik verlam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.49
-1.0%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.26
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,795.03
-1.3%
Silwer
22.70
-3.5%
Palladium
2,374.00
+1.7%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos