Du Toit-moord in 2010: Saak teen man sloer nog verder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan en Chanel du Toit.  Foto: Facebook
Johan en Chanel du Toit. Foto: Facebook

Bykans 12 jaar nadat Chanel du Toit dood in die slaapkamer van haar en haar man se kothuis op die Dieu Donné-wynlandgoed in Franschhoek deur haar skoonma gevind is, sloer die hofsaak teen haar man, Johan, steeds.

Die saak is Dinsdag weer eens uitgestel, hierdie keer omdat die landdros siek is.

William Booth, Du Toit se regsverteenwoordiger, sê dat die saak vir tot 1 tot 3 Junie op die hofrol geplaas is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,773.46
-0.3%
Silwer
20.11
-0.8%
Palladium
2,153.00
+0.1%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos