Ma en 5 kinders hoef nie terug te gaan na Duitsland, sê hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

’n Pa se hofaansoek dat sy vrou en hul vyf kinders moet terugkeer na Duitsland nadat hulle besluit het om eerder in Suid-Afrika te bly, is in die hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys.

Waarnemende regter Elmarie van der Schyff het bevind dit bly egter in die kinders se beste belang dat hul reg om met hul pa kontak te hê, en hy met hulle, formeel gestruktureer en bepaal word.

“Ek is van mening dat die kumulatiewe effek van die kinders se vorige ervarings van Duitsland, die afwesigheid van enige integrasie in die Duitse gemeenskap, die taalgrens, die kinders se ouderdomme en fases van ontwikkeling, hul vrees vir die applikant (die pa) se aggressiewe gedrag en hul suksesvolle integrasie in die Suid-Afrikaanse gemeenskap sedert hul terugkeer in Oktober 2020, dit ondraaglik sal maak vir (die oudste drie) om terug te keer (na Duitsland),” het die regter in haar uitspraak gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 286/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.14
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.44
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,741.50
-0.2%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,641
-0.2%
Alle aandele
71,079
-0.2%
Hulpbronne 10
67,551
-0.5%
Industriële 25
93,824
-0.2%
Finansiële 15
13,919
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos