Makhura kan nie aanspreeklik gehou word vir dié kontrakte, sê hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Makhura, Gautengse premier. Foto: News24
David Makhura, Gautengse premier. Foto: News24

Die voormalige finansiële hoof van die Gautengse gesondheidsdepartement se aansoek om David Makhura, premier van Gauteng, persoonlik aanspreeklik te hou vir beweerde onreëlmatighede met die aankoop van persoonlike beskermende toerusting het misluk.

Regter Lebogang Modiba het Maandag beslis Makhura kan nie in sy persoonlike of amptelike hoedanigheid hiervoor aanspreeklik gehou word nie.

Kabelo Lehloenya, voormalige finansiële hoof, wou hê dat Makhura en van sy amptenare moet bydra tot enige bedrag waarvoor sy deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE) in die sage aanspreeklik gehou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 1
Arsenal 1
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos