Man 20 j. gevonnis ná hy sy verwagtende meisie vermoor

akkreditasie
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Sowat ’n jaar nadat ’n man van Reddersburg sy swanger meisie ná ’n rusie vermoor het, is hy in die Vrystaatse hooggeregshof 20 jaar tronkstraf opgelê.

Regter Lani Opperman het Tshokolo Nelson Mohlafu (35) van die Mokoai Moletsane-informele nedersetting buite die dorp ’n verdere jaar tronkstraf opgelê op ’n aanklag van aanranding met die opset om ernstige te beseer.

Die hof het gelas dat die vonnisse samelopend uitgedien word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos