Man gevonnis wat brigadier in huisroof doodskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brig. Joseph Jongile is ’n jaar gelede tydens ’n huisroof in Oos-Londen doodgeskiet.  Foto: Facebook, Sibongile May
Brig. Joseph Jongile is ’n jaar gelede tydens ’n huisroof in Oos-Londen doodgeskiet. Foto: Facebook, Sibongile May

’n Buitelandse burger wat onwettig in Suid-Afrika is en ’n afgetrede Oos-Kaapse polisiehoof vermoor het, is tot 22 jaar en ses maande tronkstraf gevonnis.

Die 21-jarige German Billa van Mosambiek is Donderdag in die hooggeregshof in Oos-Londen gevonnis, byna presies ’n jaar nadat oudbrig. Joseph Jongile (67) ten aanskoue van sy gesin doodgeskiet is.

Jongile het in 2014 as brigadier uit die polisiediens getree en was destyds die provinsiale bevelvoerder van die polisie se bedryfsreaksiedienste (ORS).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos