Man in hof ná vonds van meer as R4 m. se dwelms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ambweme Samson Killas, wat Woensdag op ’n aanklag van dwelmhandel in die landdroshof in Kuilsrivier verskyn het.  Foto: Verskaf
Ambweme Samson Killas, wat Woensdag op ’n aanklag van dwelmhandel in die landdroshof in Kuilsrivier verskyn het. Foto: Verskaf

Die man wat Maandag deur ’n polisietaakspan bestaande uit lede van die Valke se eenheid teen ernstige georganiseerde misdaad en misdaadintelligensie in hegtenis geneem is, het Woensdag in die landdroshof in Kuilsrivier verskyn.

Ambweme Samson Killas (44) het op ’n aanklag van dwelmhandel in die hof verskyn. Die saak is tot 14 Desember vir ’n borgtogaansoek uitgestel. Hy bly tot dan in aanhouding.

Zinzi Hani, woordvoerder van die Valke, sê die taakspan het inligting ontvang van ’n voertuig wat op ’n gereelde grondslag bergingsgeriewe in Durbanville besoek. Volgens die inligting word die voertuig gebruik om saamgeperste dagga in die omgewing van Durbanville en Brackenfell te vervoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.60
-0.0%
Rand - Euro
17.23
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,851.30
+0.5%
Silwer
23.91
-0.3%
Palladium
2,201.00
+2.5%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos