Man in hof nadat ammunisie op hoewe buite Hopetown gevind is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ammunisie wat die polisie op Nico Steenkamp (48) van Hopetown se perseel gevind het.
Die ammunisie wat die polisie op Nico Steenkamp (48) van Hopetown se perseel gevind het.

’n Man van Hopetown het Donderdag in die landdroshof op die dorp verskyn op aanklagte van die onwettige besit van ammunisie en ongemagtigde plofstof.

Nico Steenkamp (48) is Woensdag op sy hoewe tussen Orania en Hopetown in hegtenis geneem nadat die polisie op inligting van ’n informant gereageer het.

Kol. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, sê lt.kol. Riaan Jooste en sy span is na die hoewe en is deur die plofstofeenheid van die polisie op De Aar bygestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos