Man in hof vir 2014-moord op bejaarde

akkreditasie
Mnikeli Manzi het Dinsdag vlugtig in verband met die 2014-moord op Hazel Huggins (85) in die hooggeregshof verskyn.  Foto: Cara-Lee Dorfling
Mnikeli Manzi het Dinsdag vlugtig in verband met die 2014-moord op Hazel Huggins (85) in die hooggeregshof verskyn. Foto: Cara-Lee Dorfling

’n Man het Dinsdag in verband met die moord op ’n bejaarde van ’n ouetehuis in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), in die stad se hooggeregshof verskyn.

Mnikeli Manzi (30) is in 2019 in verband met die moord op Hazel Huggins (85) in 2014 in die Kruger Gardens-ouetehuis in hegtenis geneem.

’n Deurbraak het gekom toe Manzi vir huisbraak in hegtenis geneem is en sy DNS hom met ander huisbrake en huisrooftogte tussen 2013 en 2017 verbind het. Buiten een huisrooftog, was al die voorvalle in Somerstrand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos