Man tronk toe oor meer as R1 m. se taksbedrog

akkreditasie
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

’n Man van Frankfort wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit meer as R1 miljoen bedrieg het, is Donderdag in die streekhof tot effektief vier jaar tronkstraf gevonnis.

Mbuyisewa Alpheus Makhubo is op twee aanklagte van bedrog van R1 067 357,69 skuldig bevind.

Sy skuldigbevinding spruit uit twee voorvalle in die 2016-’17-boekjaar toe hy namens Thembiselwa Trading BK vals inkomstebelastingopgawes ingedien het waarmee hy vals belastingkrediete geëis het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.94
-0.3%
Silwer
20.14
-0.6%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos