Man wat leeubene glo onwettig besit, kry borgtog

akkreditasie
Andries van Tonder is Woensdag op borgtog vrygelaat.
Andries van Tonder is Woensdag op borgtog vrygelaat.

’n Man van Krugersdorp wat met R2,3 miljoen se leeubene betrap is waarvoor hy glo nie permitte het nie, is Woensdag op borgtog van R5 000 vrygelaat.

Andries van Tonder (37) word van die oortreding van die Wet op Biodiversiteit en Omgewingsbestuur aangekla en het Maandag en Woensdag in die landdroshof in Krugersdorp verskyn.

Kapt. Ndivhuwo Mulamu, woordvoerder van die Valke in Gauteng, sê hulle het Donderdag inligting gekry dat Van Tonder die bene sonder die nodige permitte in sy huis in Wentworth Park, Krugersdorp, hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos