Mans in hof ná rooftog, moord op juwelier in Centurion

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toneel waar Mark Kopelowitz (55) Maandag voor sy juwelierswinkel vermoor is. Foto: Deaan Vivier
Die toneel waar Mark Kopelowitz (55) Maandag voor sy juwelierswinkel vermoor is. Foto: Deaan Vivier

Twee mans het Woensdag in verband met die rooftog by ’n juwelierswinkel in Centurion en die eienaar se skietdood in die landdroshof in Pretoria verskyn.

Mxolisi Mkhize van Hillbrow en Sibusiso Khumalo Nxumalo van Berea, albei in hul 20’s, word voorlopig van roof met verswarende omstandighede en moord aangekla, maar meer aanklagte kan later bygevoeg word.

Luidens die klagstaat is hulle Maandag in hegtenis geneem, dieselfde dag waarop Kays Family Jewellers in die Centurion Mall net voor 11:00 deur vyf gewapende mans beroof is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.01
+0.3%
Silwer
24.09
+0.0%
Palladium
1,980.00
+0.9%
Platinum
1,016.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos