Metroraad vra interdik teen MRK oor Strandfontein

akkreditasie
Die ingangshek van die Strandfontein-kamp vir haweloses.Foto: Jaco Marais
Die ingangshek van die Strandfontein-kamp vir haweloses.Foto: Jaco Marais

Die Kaapstad-metroraad verhoed monitors van die Menseregtekommissie (MRK) om in die kamp vir haweloses by Strandfontein te werk en na die inwoners se welstand om te sien.

So het eerw. Chris Nissen van die MRK aan Netwerk24 gesê in reaksie op die interdik wat die metroraad Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad teen die MRK en 11 van sy monitors gevra het.

Nissen sê hulle het toegang tot die kamp nodig ingevolge die Handves van Menseregte om die inwoners te help en seker te maak hul regte word beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos