Middelman is skuldig weens sy rol in moord op Jayde Panayiotou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Luthando Siyoni is Donderdag skuldig bevind aan moord nadat hy as die middelman in die moord op Jayde Panayiotou opgetree het.  Foto: Argief
Luthando Siyoni is Donderdag skuldig bevind aan moord nadat hy as die middelman in die moord op Jayde Panayiotou opgetree het. Foto: Argief

Meer as vyf jaar ná die ontvoering en moord op die onderwyseres Jayde Panayiotou van Gqeberha is die man wat haar moordenaars gekontrakteer het, oplaas ook weens sy rol skuldig bevind.

Luthando Siyoni is ná ’n verhoor van drie weke Donderdagmiddag in die hooggeregshof in Gqeberha skuldig bevind aan moord.

Christopher Panayiotou, Jayde se man, het Siyoni R80 000 betaal om sy vrou te laat vermoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,774.50
+0.4%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,847.50
+3.5%
Platinum
949.00
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos