Mihalik-moord: Foto wys vermeende skieter se gesig duidelik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links is Vuyile Maliti, Nkosinathi Khumalo en Sizwe Biyela, tydens ’n vorige hofverskyning.  Foto: Jaco Marais
Van links is Vuyile Maliti, Nkosinathi Khumalo en Sizwe Biyela, tydens ’n vorige hofverskyning. Foto: Jaco Marais

Foto’s wat die staat Dinsdag in die verhoor van adv. Pete Mihalik se vermeende moordenaars as bewysstukke by die hof ingedien het, wys die vermeende skieter se gesig duidelik.

AO Wesley Arendse, ’n forensiese ontleder verbonde aan die polisie se forensiese laboratorium in Plattekloof, Kaapstad, het in die hooggeregshof in Kaapstad getuig hy het op 16 Mei vanjaar ’n DVD gekry met beeldmateriaal van veiligheidskameras in Cavalcade- en Thornhillstraat, Groenpunt.

Sy opdrag was om beelde hiervan te isoleer en dit duideliker te maak. Hy het getuig hy het sagteware hiervoor gebruik wat nie enige wysigings kan aanbring nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos