Militêre veterane in aanhouding: Staat kry net 24 uur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Groepie van ongeveer 50 mense het Maandag buite die perseel van die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria bymekaargekom om die gearresteerdes te ondersteun. Foto: Deaan Vivier
’n Groepie van ongeveer 50 mense het Maandag buite die perseel van die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria bymekaargekom om die gearresteerdes te ondersteun. Foto: Deaan Vivier

’n Pretoriase landdros het die staat en die Valke se ondersoekspan 24 uur gegee om alle inligting te bekom wat nodig kan wees vir 53 militêre veterane se borgtogaansoeke.

Landdros Bheki Ntsingila het Maandag die staat se aansoek om ’n uitstel van sewe dae, onder meer om die verdagtes se adresse te bevestig en vas te stel of van hulle vorige veroordelings en hangende sake teen hulle het, geweier.

Die spertyd behels ook dat die direkteur van openbare vervolging (DOV) Dinsdag moet kan sê waarvan die groep aangekla gaan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.93
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.56
-0.9%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,750.61
+0.3%
Platinum
937.00
+0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos