‘Minagting van hof as Zuma mediese ondersoek weier’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma op ’n nuuskonferensie by sy Nkandla-woning kort voor sy inhegtenisneming op 7 Julie.  Foto: Lulama Zenzile
Oudpres. Jacob Zuma op ’n nuuskonferensie by sy Nkandla-woning kort voor sy inhegtenisneming op 7 Julie. Foto: Lulama Zenzile

As oudpres. Jacob Zuma weier dat ’n dokter wat aangewys word deur die nasionale vervolgingsgesag (NVG) hom ondersoek, kan hy hom weer teen die gereg vasloop.

Regskenners sê Zuma het nie veel van ’n keuse om só ’n ondersoek deur ’n NVG-dokter te ondergaan nie, want dit was ’n bevel van die hof.

Hul kommentaar kom nadat Mzwanele Manyi, woordvoerder van die Jacob G. Zuma-stigting, gesê het dit is Zuma se grondwetlike reg om “enige” mediese ondersoek te weier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos