Ministers in gyselaar-drama | Net 13 veterane kry sover borgtog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 53 lede van die Liberation Struggle War Veterans (LSWV) het Dinsdagoggend in die landdroshof in Pretoria se hofsaal by die Kgoši Mampuru II-gevangenis verskyn waar hul borgtogaansoek aangehoor is. Foto: Verskaf
Die 53 lede van die Liberation Struggle War Veterans (LSWV) het Dinsdagoggend in die landdroshof in Pretoria se hofsaal by die Kgoši Mampuru II-gevangenis verskyn waar hul borgtogaansoek aangehoor is. Foto: Verskaf

Slegs 13 uit die 53 militêre veterane wat daarvan aangekla word dat hulle twee ministers en ’n adjunkminister as gyselaar gehou het, is op borgtog vrygelaat.

Die 53 lede van die Liberation Struggle War Veterans (LSWV) het Dinsdagoggend in die landdroshof in Pretoria se hofsaal by die Kgoši Mampuru II-gevangenis verskyn, waar hul borgtogaansoek aangehoor is.

Volgens adv. Sanet Jacobson, staatsaanklaer, word 27 aanklagte teen die lede van die LSWV ondersoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.2%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,767.41
-0.8%
Silwer
22.33
+0.1%
Palladium
1,756.50
+0.7%
Platinum
938.50
+0.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos