Moenie kabeldiewe borgtog gee, vra boere

akkreditasie
Koperdiewe teiken boere in Hopetown en steel koperkabels van spilpunte af. Foto: Verskaf
Koperdiewe teiken boere in Hopetown en steel koperkabels van spilpunte af. Foto: Verskaf

Etlike besproeiingsboere van Hopetown in die Noord-Kaap het Maandag ’n versoekskrif oorhandig aan die plaaslike landdros en ander belanghebbendes, waarin gevra word dat borgtog nie aan vermeende koperkabeldiewe toegestaan word nie.

Nicol Jansen, een van die boere, sê die diefstal van die kabels van spilpunte af veroorsaak geweldige finansiële verliese vir boere.

Hy meen die misdadigers pleeg die misdade wanneer hulle op borgtog vir soortgelyke dade vrygelaat word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos