Moord: ‘My ma het tuinier níé vir seks betaal’

akkreditasie
Destiny Newberry (73) is in 2018 deur haar tuinwerker vermoor.
Destiny Newberry (73) is in 2018 deur haar tuinwerker vermoor.

Rhonel Barnard sê sy het Woensdagoggend op die internet gesien die hooggeregshof het bevind haar 73-jarige ma het haar moordenaar vir seks betaal.

Barnard is steeds geskok. Tot die afgelope week het sy geglo dat Gibson Zwelakhe se “belaglike” bewerings iets van die verlede was. “Die staat het ons belowe dat ons die eerstes sal wees wat in kennis gestel sal word as hy appelleer, maar dit is nie gedoen nie.”

Zwelakhe is vroeër tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis nadat die streeklanddros dié storie verwerp het. Nou het die hoër hof beslis die landdros het gefouteer deur Zwelakhe se weergawe te ignoreer. Sy vonnis is versag tot 25 jaar gevangenisstraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos