Moordenaar toon min emosie, gaan glo appelleer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerhard Jansen van Vuuren, wat Vrydag in die hooggeregshof in Johannesburg tot lewenslange tronkstraf gevonnis is nadat hy Andrea Venter in 2011 vermoor het.  Foto: Deaan Vivier
Gerhard Jansen van Vuuren, wat Vrydag in die hooggeregshof in Johannesburg tot lewenslange tronkstraf gevonnis is nadat hy Andrea Venter in 2011 vermoor het. Foto: Deaan Vivier

Gerhard Jansen van Vuuren (41) het Vrydag met voetboeie by die beskuldigdebank ingestap soos elke keer sedert hy uitgelewer is deur Brasilië, waarheen hy in 2013 gevlug het.

Tot nou toe het hy min sigbare emosie getoon, maar op ’n vraag oor hoe hy kort voor sy vonnisoplegging voel, het hy skeef geglimlag en sag geantwoord: “Dit voel surreal”.

Hy het half gelate voorgekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos