MTI-baas se vrou kry R933 000 p.m. om huis te hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann en Nerina Steynberg voor Johann verdwyn het.
Johann en Nerina Steynberg voor Johann verdwyn het.

Johann Steynberg, die grootbaas van die beleggingskema Mirror Trading International (MTI), se bydrae tot “huishoudelike uitgawes” was R933 000, het sy vrou, Nerina, aan die likwidateurs van MTI gesê.

In Desember verlede jaar het Steynberg soos ’n groot speld verdwyn en Nerina in Suid-Afrika gelos. Sy sal glo van die geld wat aan haar betaal is moet teruggee.

Die likwidateurs sê hul ondersoeke wys die voorbokke van die mislukte skema het behoorlik die boerpot geslaan kort voordat Steynberg vort is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.33
+0.0%
Rand - Pond
20.51
+0.7%
Rand - Euro
17.10
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,802.88
-0.9%
Silwer
22.91
-2.6%
Palladium
2,279.00
-2.4%
Platinum
1,023.00
-1.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,882
-0.7%
Alle aandele
73,290
-0.7%
Hulpbronne 10
74,846
-0.5%
Industriële 25
90,322
-1.3%
Finansiële 15
14,991
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos