Munisipale hoof in hof oor beweerde ongerymdhede van byna R8 m. met tenders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die logo van die nasionale vervolgingsgesag.
Die logo van die nasionale vervolgingsgesag.

’n Voormalige waarnemende munisipale bestuurder in Noordwes verskyn weer volgende maand in die hof in verband met beweerde finansiële ongerymdhede van byna R8 miljoen.

Cassius Sejake (36) het na bewering tussen 2018 en 2019, toe hy in dié pos by die Ratlou-munisipaliteit was, tenderprosedures verontagsaam. Sowat R7,8 miljoen was glo ter sprake, sê Henry Mamothame, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag in Noordwes, in ’n verklaring.

Sejake het Dinsdag in die streekhof in Atamelang naby Delareyville verskyn. Die saak is tot 20 Mei uitgestel sodat hy met sy nuwe regsverteenwoordiger kan konsulteer. Volgens Mamothame het Sejake se vorige regsverteenwoordiger onttrek omdat Sejake glo nie sy samewerking gegee het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos