‘My vermoorde kind was geen vrugtedief’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brenda Johnson is steeds geskok oor haar broer Chatwell se skietdood. Regs is haar broer Rickurt.   Foto: Edrea du Toit
Brenda Johnson is steeds geskok oor haar broer Chatwell se skietdood. Regs is haar broer Rickurt. Foto: Edrea du Toit

Twee Bolandse boere misbruik ’n moordslagoffer se velkleur om uit die tronk te probeer kom, beweer sy familie.

Chatwell Rogers (40) is Dinsdagmiddag naby die Sonstraalbrug oor die N1-snelweg naby die Paarl doodgeskiet.

Rogers, ’n koerantverkoper van Amstelhof in die Paarl, is met ’n enkele skoot in die rug geskiet toe hy vermoedelik van John Woest (68) en Jan (JT) Basson (65), twee vooraanstaande boere, probeer vlug het. Hy is op die toneel dood verklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,840.60
-0.0%
Silwer
24.53
+1.6%
Palladium
2,058.50
+2.8%
Platinum
1,048.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos