Naam van vermeende Zeerust-molesteerder nou bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Piet Badenhorst (links) met ’n vorige verskyning in die Zeerust-landdroshof. Dit is nie bekend wie die vrou is wat langs hom sit nie. Foto: Susan Cilliers
Piet Badenhorst (links) met ’n vorige verskyning in die Zeerust-landdroshof. Dit is nie bekend wie die vrou is wat langs hom sit nie. Foto: Susan Cilliers

Die naam van die man wat na bewering jare gelede drie skoolseuns in Zeerust, Noordwes, seksueel gemolesteer en ’n ander een na bewering verkrag het, mag nou vir die eerste keer in die media gepubliseer word.

Dit kom nadat Piet Badenhorst (58) se verhoor Woensdag in die landdroshof in Lehurutshe naby Zeerust begin het. Hy het skuld ontken op al vier aanklagte teen hom, naamlik twee van seksuele aanranding, een van poging tot verkragting en een van onsedelike aanranding.

Badenhorst het vroeër ook in die landdroshof in Kroonstad skuld op ’n aanklag van verkragting ontken nadat hy na bewering ’n 13-jarige seun op ’n skoolsporttoer in 2015 in dié Vrystaatse dorp verkrag het. Dié verhoor is nog aan die gang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.72
+0.1%
Rand - Pond
19.81
-0.1%
Rand - Euro
16.87
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,851.82
-0.1%
Silwer
22.01
+0.1%
Palladium
2,021.00
+0.6%
Platinum
950.50
+0.3%
Brent-ruolie
114.03
+0.4%
Top-40
63,019
+2.9%
Alle aandele
69,484
+2.7%
Hulpbronne 10
76,495
+2.7%
Industriële 25
75,125
+3.3%
Finansiële 15
15,846
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos