Niehaus gaan staat dagvaar ná saak teen hom laat vaar is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carl Niehaus Maandag saam met ondersteuners buite die landdroshof in Estcourt nadat ’n saak oor die beweerde oortreding van Covid-19-regulasies teen hom laat vaar is.
Carl Niehaus Maandag saam met ondersteuners buite die landdroshof in Estcourt nadat ’n saak oor die beweerde oortreding van Covid-19-regulasies teen hom laat vaar is.

Hy gaan die staat dagvaar omdat sy openbare inhegtenisname verlede jaar vernederend was en tot emosionele stres gelei het, sê Carl Niehaus, geskorste ANC-lid en woordvoerder van die ontbinde Umkhonto we Sizwe-militêre-veterane-vereniging.

Die saak waarin Niehaus aangekla is van die oortreding van Covid-19-regulasies is Maandag in die landdroshof in Estcourt in KwaZulu-Natal teruggetrek. Dit hou verband met ’n voorval verlede jaar tydens die inhegtenisneming van oudpres. Jacob Zuma waarin Niehaus besig was met ’n regstreekse televisieonderhoud.

Nou beplan Niehaus om die staat vir onregmatige inhegtenisneming en kwaadwillige vervolging te dagvaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 107/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 6/1
India 188/7
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos