Niks kon aanklaer voorberei op grutoneel van pa se moord

akkreditasie
Adv. Zelda Swanepoel, ’n senior staatsaanklaer in Gqeberha, het Donderdag ter strafverswaring getuienis gelewer in haar pa, Johannes Marx, se moordverhoor.  Foto: Lulama Zenzile
Adv. Zelda Swanepoel, ’n senior staatsaanklaer in Gqeberha, het Donderdag ter strafverswaring getuienis gelewer in haar pa, Johannes Marx, se moordverhoor. Foto: Lulama Zenzile

As ’n staatsaanklaer het sy geglo sy het al alles gesien, maar niks kon haar voorberei vir die grumoordtoneel van haar pa binne sy huis op ’n Oos-Kaapse vakansiedorp nie.

Hartseer, maar kalm het adv. Zelda Swanepoel, senior staatsaanklaer wat aan die Valke se kantoor verbonde is, Donderdag ter strafverswaring getuienis gelewer in die hooggeregshof in Gqeberha (Port Elizabeth) in die moordsaak van haar pa, Johannes Marx (79).

Lunga Welkom (29) en Masixole Mbeki (34) het in Desember skuld beken op die moord van Marx in sy huis in Jeffreysbaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,770.38
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Palladium
1,810.01
+1.4%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,715
+0.3%
Alle aandele
71,204
+0.3%
Hulpbronne 10
67,612
+0.1%
Industriële 25
93,851
+0.2%
Finansiële 15
13,993
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos