Nog klagte bygevoeg teen vermeende loervink

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Nog klagte is Dinsdag by die klagstaat van ’n vermeende loervink gevoeg wat glo ’n videokamera in ’n tienermeisie se slaapkamer versteek het en haar toe glo afgepers het.

Die man het voor hom uitgestaar toe Louis York, namens die staat, landdros Olivia Majozi Dinsdag in die streekhof in Bloemfontein ingelig het dat die staat ’n verdere agt aanklagte by die klagstaat gevoeg het.

Die man, wat deesdae in die Wes-Kaap woon, staan nou op 12 aanklagte van onder meer seksuele voorbereiding, seksuele aanranding, ontbloting en die onwettig vervaardiging en besit van pornografie tereg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.21
+0.4%
Rand - Pond
21.56
+0.0%
Rand - Euro
18.27
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,785.10
-0.5%
Silwer
22.86
-1.3%
Palladium
1,788.50
+2.1%
Platinum
970.00
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos