NVG sê Zuma se dokters het mediese verslag ingedien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma by ’n vorige hofverskyning. Foto: Reuters
Oudpres. Jacob Zuma by ’n vorige hofverskyning. Foto: Reuters

Jacob Zuma se militêre dokters het wel ’n verslag ingedien oor sy geskiktheid om verhoor te word, het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) bevestig.

Dit kom nadat Zuma se dokters die sperdatum om ’n mediese verslag oor sy siektetoestand by die hooggeregshof in Pietermaritzburg in te dien, gemis het.

Adv. Mthunzi Mhaga, woordvoerder van die NVG, het Vrydag gesê ’n verslag oor Zuma is ontvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 66/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.3%
Rand - Pond
21.23
-0.2%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.55
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,800.50
+0.9%
Platinum
947.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos