NVG verduidelik terugtrek van aanklagte teen oudstryders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: iStock
Foto ter illustrasie. Foto: iStock

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sê hy het die aanklagte teen die 53 veterane van die Liberation Struggle War Veterans wat verlede jaar drie ministers as gyselaars aangehou het, teruggetrek omdat daar nie enige prima facie-gronde vir ’n saak is nie.

Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sê nadat die direkteur van openbare vervolgings (DOV) in Gauteng die saak onder oë gehad het, is besluit dat die identiteite van die beskuldigdes of hul individuele optrede nie bewys kon word nie.

Die veterane is vroeër daarvan beskuldig dat hulle ministers Thandi Modise en Mondli Gungubele en adjunkminister Thabang Makwetla in Oktober byna drie uur in die Saint George-hotel in Irene buite Pretoria as gyselaars aangehou het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos