Ondersoek ná polisielid '13-jarige swanger maak'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sharon Seretlo

’n Polisieman van in die 50 wat daarvan verdink word dat hy ’n meisie (nou 14) van Franschhoek swanger gemaak het, is volgens kollegas met verlof of siek. Speurders verbonde aan Stellenbosch se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (GKS) ondersoek nou ’n saak van statutêre verkragting teen dié senior polisielid.

Die swanger tiener, wat vanjaar hoërskool toe is, was net 13 jaar oud toe die beweerde seksuele verhouding met die senior offisier begin het. Sy is nou agt maande swanger.

Dit is glo nie die eerste keer dat die polisieman by ’n kind in dié familie betrokke is nie. Hy het na bewering 11 jaar gelede, toe hy omtrent 44 jaar oud was, ’n verhouding met die 14-jarige se ouer suster gehad. Die suster was toe glo net 16 jaar oud. Sy is nou 27 jaar oud. Uit die verhouding is blykbaar twee kinders gebore.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,786.53
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.41
-1.3%
Platinum
1,057.08
+1.4%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos