Ontlastinggooier Andile Lili op 4 aanklagte skuldig bevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andile Lili in 2015. Foto: Argief
Andile Lili in 2015. Foto: Argief

Die ontlastinggooier Andile Lili is Dinsdag skuldig bevind op verskeie aanklagte, waaronder aanhitsing om moord te pleeg en aanranding.

Lili, deesdae ’n ANC-LPW in die Wes-Kaap, is in 2014 aangekla toe hy nog ’n leier van die Ses’Khona People’s Movement was.

Hy en Loyiso Nkohla, nog ’n leier van die beweging, het in Junie 2013 saam met ander lede ontlasting in die vertreksaal van die Kaapstadse Internasionale Lughawe gegooi en gesê hulle is daartoe gedryf deur die draagbare spoeltoilette wat die Kaapstad-metroraad aan inwoners van informele nedersettings verskaf het. Alle betrokkenes hier is skuldig bevind en tot drie jaar tronkstraf gevonnis, wat in geheel vir vyf jaar opgeskort is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos