Oos-Kaapse prokureur tronk toe ná hy geld steel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
South Africa's courts have not been intimidated by Jacob Zuma's attempts to avoid the Zondo Commission of Inquiry.
South Africa's courts have not been intimidated by Jacob Zuma's attempts to avoid the Zondo Commission of Inquiry.

’n Oos-Kaapse prokureur wat meer as R1,8 miljoen van sy kliënte se geld gesteel het, is prakties tot tien jaar tronkstraf gevonnis.

Sandile Majavu (43), wat in die Mthatha-distrik gepraktiseer het, het reeds in Oktober op vier aanklagte van diefstal skuld erken, sê Luxolo Tyali, streekwoordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG).

Majavu is aangekla nadat drie van sy kliënte tussen Oktober en Desember 2011 vier afsonderlike betalings in sy twee trustrekeninge gemaak het vir die aankoop van eiendomme, maar Majavu het nie die geld aan die verkopers oorbetaal nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.37
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.21
-0.1%
Silwer
24.14
-0.1%
Palladium
1,998.00
-0.3%
Platinum
1,028.24
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos