Opgeskorte vonnis, huisarres vir ma ná sy haar seun pak gee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Pixabay
Foto ter illustrasie. Foto: Pixabay

’n Ma (25) van Oudtshoorn is ’n opgeskorte vonnis en huisarres opgelê omdat sy haar agtjarige seun pak gegee en hom in die proses op sy oog gestamp het.

Volgens inligting het die voorval vroeër in Dysselsdorp in die Oudtshoorn-omgewing gebeur toe die ma haar seun winkel toe gestuur het.

Hy het die geld verloor en sy het hom toe met die hand op sy bobeen geslaan. Volgens die pleitverduideliking het die ma se elmboog blykbaar die seun se oog in die proses getref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos