Opname wys hoe Klerksdorp-motorman doodgeskiet word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Tshiamo Sekgoro Woensdag in die rondgaande hof in Klerksdorp. Foto: Susan Cilliers
Tshiamo Sekgoro Woensdag in die rondgaande hof in Klerksdorp. Foto: Susan Cilliers

Hy wás daar en hét skote geskiet toe Mohammed Dangor (31) doodgeskiet en twee ander mense gewond is, maar hy het homself net verdedig en Dangor nie vermoor nie.

Dít was vandeesweek Tshiamo Sekgoro se pleitverduideliking in die rondgaande hof in Klerksdorp, Noordwes. Hy ontken skuld aan die moord op Dangor op 11 November 2019, al is daar beeldmateriaal van die skietery in Speedy Car Sales in Klerksdorp se vertoonlokaal waarop dit nie lyk asof enige van die slagoffers gewapen was nie.

Die onderneming behoort aan Dangor se pa, Farouk. Sekgoro staan ook tereg op twee aanklagte van poging tot moord omdat hy Dangor se vriend, Joe Ally, en kollega, Mebs Soomra, glo ook gewond het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos