Oscar ‘sal nog ’n rukkie in tronk in Gqeberha wees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius. Foto: Argief
Die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius. Foto: Argief

Die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius wag reeds byna twee maande in ’n tronk in Gqeberha om sy slagoffer se ouers te spreek, maar hy sal waarskynlik nog ’n ruk moet wag.

Pistorius is einde November van ’n gevangenis in Pretoria na Gqeberha verskuif in afwagting om Reeva Steenkamp se ouers as deel van ’n slagoffer-oortreder-dialoog te ontmoet.

Haar ouers, Barry en June Steenkamp, woon in die stad. Pistorius dien ’n vonnis van 13 jaar en vyf maande tronkstraf uit nadat hy Reeva in 2013 op Valentynsdag in sy huis in Pretoria doodgeskiet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos