Oud-RSG-joernalis gearresteer oor hy glo interdik verontagsaam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Izak du Plessis  Foto: Deon Raath
Izak du Plessis Foto: Deon Raath

Die vryskutjoernalis Izak du Plessis het Vrydag in die landdroshof in Mbombela verskyn omdat hy glo ’n hofinterdik verontagsaam het.

Die interdik was om hom te dwing om beweerde lasterlike video’s van die private ondersoeker Mike Bolhuis van sy nuuskanaal te verwyder.

Henk Frey, Du Plessis se prokureur, het bevestig Du Plessis is Donderdag buite Sportsman’s Warehouse in Mbombela in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos