Oudpolisieman weens besit van kinderporno gevonnis

akkreditasie

’n Oudpolisieman van Oudtshoorn is vandeesweek tot sewe jaar gevangenisstraf gevonnis weens die besit van kinderpornografie.

Dale Mackintosh (64) is Woensdag in die streekhof op Oudtshoorn gevonnis. Twee jaar van die vonnis is opgeskort en hy sal dus effektief vyf jaar tronkstraf uitdien.

Mackintosh is in 2019 in hegtenis geneem. Hy is daarvan aangekla dat hy in Desember 2018 in besit was van kinderpornografie op sy rekenaar. Die beeldmateriaal is deur sy eksvrou ontdek, wat die polisie in kennis gestel het. Hy is in Mei vanjaar op 200 aanklagte van die besit van kinderpornografie skuldig bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.69
+0.8%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,840.68
0.0%
Silwer
24.58
+1.8%
Palladium
2,072.50
+3.5%
Platinum
1,048.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos