Deel

Oudprokureur sit 10 jaar vir bedrog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rugaya van der Schyff
Rugaya van der Schyff

’n Voormalige prokureur van die Strand is swaar gestraf nadat sy aan bedrog skuldig bevind is.

Rugaya van der Schyff (57) se saak strek sedert 2017 toe sy van die rol van regspraktisyns geskrap is, maar sy steeds voorgehou het sy is ’n aktebesorger en die Valke haar begin ondersoek het vir aanklagte van bedrog, geldwassery en diefstal.

Van der Schyff is Donderdag in die handelshof in Bellville gevonnis nadat sy op 48 aanklagte skuldig bevind is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.17
+0.2%
Rand - Pond
23.81
+0.2%
Rand - Euro
20.48
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,038.12
+1.2%
Palladium
1,413.68
+0.4%
Goud
1,959.50
-0.2%
Silwer
23.47
-0.6%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,589
-0.1%
Alle aandele
76,803
-0.1%
Hulpbronne 10
69,815
+0.4%
Industriële 25
103,687
-0.2%
Finansiële 15
15,117
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos