Deel

Ouers eis van skool nadat seuntjie seerkry op glyplank

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hooggeregshof in Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Die hooggeregshof in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

’n Egpaar van Welkom eis honderdduisende rande van ’n skool en ’n onderwyseres op die dorp nadat hul seuntjie vroeër ernstig op ’n glyplank by dié skool beseer is.

Luidens die eis, wat vroeër by die hooggeregshof in Bloemfontein ingedien is, was die seuntjie twee jaar oud ten tyde van die voorval op 30 Januarie 2020 by die Welkom Volkskool Preprimêr.

Die seuntjie was veronderstel om onder toesig van Lisa Pakeman, ’n onderwyseres, te wees, maar was sonder toesig toe hy “ernstige beserings” opgedoen het, lui die eis van die ouers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.44
-0.6%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
1,018.63
-1.1%
Palladium
1,406.11
-1.6%
Goud
1,959.03
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos