Pa vry ná 2 j. in tronk oor beweringe van kinderverkragting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

’n Man van Bloemfontein wat meer as twee jaar agter tralies deurgebring het nadat hy weens die verkragting van sy dogter en stiefseun tot effektief 25 jaar tronkstraf gevonnis is, is ’n vry man.

Die hooggeregshof in Bloemfontein het vroeër vandeesmaand die man se skuldigbevinding teruggetrek.

Regter Mpina Abednego Mathebula het bevind sy skuldigbevinding op twee aanklagte van verkragting en twee aanklagte van seksuele aanranding word nie gestaaf deur die getuienis wat in die streekhof aangehoor is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.85
-0.2%
Rand - Pond
19.51
-0.7%
Rand - Euro
16.77
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.99
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,838.85
+0.6%
Silwer
21.53
+1.8%
Palladium
1,932.41
+2.8%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,555
+2.6%
Alle aandele
67,871
+2.3%
Hulpbronne 10
66,064
+2.6%
Industriële 25
79,731
+4.1%
Finansiële 15
15,473
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos