Gewese BBP-lid skuldig: ‘Hy wóú doodmaak’

akkreditasie
Jacob Ratsemane Marakalla, ’n voormalige weermagkorporaal wat skuldig bevind is aan onder meer poging tot moord.  Foto: Deaan Vivier
Jacob Ratsemane Marakalla, ’n voormalige weermagkorporaal wat skuldig bevind is aan onder meer poging tot moord. Foto: Deaan Vivier

Die lewe van die voormalige korporaal en lid van die weermag se BBP-beskermingseenheid was nooit in gevaar nie.

Toe hy op Carine van Staden geskiet het, was Jacob Ratsemane Marakalla se bedoeling duidelik: Om dood te maak.

Dít was van die bevindings van landdros Pieter Nel toe hy Marakalla Donderdag in die streekhof in Pretoria-Noord skuldig bevind het op aanklagte van poging tot moord op Van Staden, die rig van ’n vuurwapen op haar lewensmaat, Johan Harmse, roekelose bestuur en versuim om hulp op ’n ongelukstoneel te verleen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.87
+0.1%
Silwer
24.03
-0.2%
Palladium
1,972.00
+0.6%
Platinum
1,014.01
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos